
Welkom by

Brackenhurst

Klik hier vir 'n lewendige uitsending van die Eredienste
Klik hier
vir meer inligting
​
2020 preke
- 12 Januarie : Eerste indrukke?
- 19 Januarie : Wanneer laas het jy wegkruipertjie gespeel?
- 26 Januarie : Leerskool van die liefde : Ek leer hoe om met die Jesus se hart lief te hê
- 2 Februarie : Leerskool van die liefde : Liefde is … Vriendelikheid
- 9 Februarie : Leerskool van die liefde : Liefde is … Geduld
- 16 Februarie : Leerskool van die liefde : Liefde is … Vergifnis
- 1 Maart : Leerskool van die liefde : Liefde is … Nederigheid (Oupa en Ouma Sondag)
- 8 Maart : Leerskool van die liefde : Liefde is … Vrygewigheid
- 15 Maart : Leerskool van die liefde : Liefde is … Eerlikheid en Opregtheid
- 22 Maart : Wat gemaak met jou vrees en angs te midde van Covid–19? (Kyk hier na 'n opname van die diens)
- 29 Maart : Jesus verander alles - Ds Ghisnene Muller (Kyk hier na 'n opname van die diens)
- 5 April : Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie
- 9 April : Herdenking van die Nagmaal (Paasnaweek)
- 10 April : Goeie Vrydag (Paasnaweek)
- 19 April : Kan ons verander?
- 26 April : God sal julle seën
- 3 Mei : Die Gees staan ons in ons swakheid by
- 10 Mei : Onthou om te onthou
- 25 Mei : Verlang jy nog na God?
- 31 Mei : Word jou lewe deur die werking van die Heilige Gees bepaal?
- 7 Junie : Wat dink jy - kom die Here sy beloftes ná?
- 15 Junie : Jesus se belofte aan ons ... die Gees van waarheid

