Welkom by
Brackenhurst
Klik hier vir 'n lewendige uitsending van die Eredienste
Klik hier
vir meer inligting
​
2021 preke
- 25 Julie : Wat kan Jakobus ons oor dissipelskap leer?
- 8 Augustus : Die dissipels van Jesus
- 15 Augustus : Hoe behoort ons die lyding van die lewe te verstaan?
- 22 Augustus : Die ongelowige Thomas
- 30 Augustus : Natanael - Kan daar uit Nasaret iets goeds kom?
- 6 September : Jakobus, Taddeus en Simon - Jesus se stil, onbekende dissipels
- 12 September : Judas die verraaier
- 19 September : Diens het nie opgeneem nie
- 26 September : Psalm 42 & 43 - Dr Wim Dreyer
- 3 Oktober : Waarin vind jy jou vreugde?
- 17 Oktober : Hoekom moet ons bid?
- 24 Oktober : Die grootste risiko
- 31 Oktober : Glo en jy sal gered word
- 7 November : Bekommer jy oor die toekoms? Dan moet jy na die verlede kyk, onthou en op God vertrou
- 21 November : Die oorsprong van geloof. Hoekom glo jy?
- 29 November : Wat beteken dit om op God te vertrou?
- 5 Desember : Is jy tot die beskikking van die Here? Hoe antwoord jy wanneer Hy jou roep?
- 12 Desember : Die skuilplek van God