Welkom by
Brackenhurst
Klik hier vir 'n lewendige uitsending van die Eredienste
Klik hier
vir meer inligting
​
2022 preke
Klik op die datum en tema om na die Youtube kanaal te gaan vir 'n opname van die lewendige uitsending van die erediens.
- 2 Januarie : Ou vis in die nuwe jaar
- 9 Januarie : Helder skyn U lig vir die nasies
- 16 Januarie : Waar jou skat is, daar sal jou hart wees
- 23 Januarie : Die belangrikste keuse van jou lewe
- 30 Januarie : Onrein! Onrein! Nie in Jesus se oë nie
- 6 Februarie : Volg my en Ek maak julle vissers van mense
- 13 Februarie : Bring jou vissies en brood - Jesus sal n skare daarmee voed
- 20 Februarie : Was jy al in 'n woestyn?
- 27 Februarie : Wat 'n vriend het ons in Jesus. Nêrens is 'n vriend getrouer
- 6 Maart : Van Kakebeenhoogte tot Roepersfontein - Dr Neels van Tonder
- 13 Maart : Oupa en Ouma Sondag. Waarvan die hart van vol is loop die mond van oor
- 20 Maart : Die klippe wat ek rond dra - Ds Carli Fourie
- 27 Maart : Simon van Sirene. Vele hande maak ligter werk
- 3 April : Barabbas of Jesus? Wie kies jy?
- 10 April : Was jy daar toe die Heer gekruisig is?
- 24 April : Die Heer het waarlik opgestaan. Wat beteken dit vir jou? (Dankfees)
- 1 Mei : Is dit God se wil? - Ds Dirkie Enderstein
- 8 Mei : Die opgestane Heer maak my nuut - Ds Johan A Heyns
- 15 Mei : Vergewe soos God vergewe - Ds Neels van Tonder
- 22 Mei : Wat bring jy na die Nagmaal toe - Ds Neels van Tonder